Friday, January 28, 2005


Arguments: Women vs Men Posted by Hello

VERHOUDINGS (In argumente wen die vrou ALTYD)

Points System Made By Women For Men!

In the world of romance, one single rule applies: Make the woman happy. Do something she likes, and you get points. Do something she dislikes and points are subtracted.

You don't get any points for doing something she expects. Sorry, that's the way the game is played. Here is a guide to the point system:

SIMPLE DUTIES
You make the bed (+1) You make the bed, but forget the decorative pillow(0)
You throw the bedspread over rumpled sheets (-1)

You go out to buy her what she wants (+5) In the rain (+8) But return with Beer (-5)
You check out a suspicious noise at night (0) You check out a suspicious noise, and it is nothing(0) You check out a suspicious noise and it is something (+5) You pummel it with iron rod (+10)It's her pet (-10)

SOCIAL ENGAGEMENTS
You stay by her side the entire party (0) You stay by her side for a while, then leave to chat with a college buddy(-2) Named Tina (-4) Tina is a dancer (-6) Tina has silicon implants (-80)

HER BIRTHDAY
You take her out to dinner (0) You take her out to dinner and it's not a sports bar (+1)
Okay, it's a sports bar (-2) And it's all-you-can-eat night(-3) It's a sports bar, it's all-you-can-eat night, and your face is painted the colors of your favorite team (-10)

A NIGHT OUT
You take her to a movie (+2) You take her to a movie she likes (+4)
You take her to a movie you hate (+6) You take her to a movie you like (-2)
It's called 'DeathCop' (-3) You lied and said it was a foreign film about orphans (-15)

YOUR PHYSIQUE
You develop a noticeable potbelly (-15)
You develop a noticeable potbelly and exercise to get rid of it (+10)
You develop a noticeable potbelly and resort to baggy jeans and baggyHawaiian shirts (-30)
You say, "It doesn't matter, you have one too." (-8000)

ENJOY THE BIG QUESTION
She asks, "Do I look fat?" (-5) [Yes, you lose points no matterwhat]
You hesitate in responding (-10) You reply, "Where?" (-35) Any other response (-20)


COMMUNICATION
When she wants to talk about a problem , you listen, displaying what looks like a concerned expression (0)
You listen, for over 30 minutes (+50)
You listen for more than 30 minutes without looking at the TV (+500)
She realizes this is because you have fallen asleep (-10000)


Now, I ask you guys, what chance do you have?

Thursday, January 27, 2005


My droom reiding Posted by Hello

Totsien Audi!.... Ek dink ek gaan van my droomkar vergeet en eeder van hierdie vliegtuig droom Posted by Hello

Wednesday, January 26, 2005


Robert Mugabe with his only friend - Teddy Posted by Hello

Africa's village Idiot - Mugabe

Die Internet het uiteindelik by Afrika uitgekom en Robert Mugabe het nou self sy eie website
waar hy sy kant van die storie vertel.

Hier leer mens meer van sy gay lover Colin
Flieks waarin hy al gespeel het: 'President Evil' ,'AI - African Insanity', 'I'll never vote again' en 'Man of Dishonor'

Hier is die website vir die ware kant van Afrika se eie Village idiot:

http://mugabe.netfirms.com/index.htm

NASA se nuutste projek Posted by Hello

ONLY IN AMERICA

Al julle science junkies ...

wat gereeld op NASA se website gaan sal seker net so verbaas soos ek en die res van Suid-Afrika wees oor NASA se nuutste projek: Polar Operational Environmental Satellites
afgekort as PROJECT POES.

Nee, ek joke nie hieroor nie hier is die Website as jy self dit wil gaan uitcheck:

http://goespoes.gsfc.nasa.gov/poes/project/index.html

Tuesday, January 25, 2005

Profile Pic

Monday, January 24, 2005


Jaco Smit Posted by Hello

Labels:


Jaco en Zani Posted by Hello

Labels:

Wednesday, January 12, 2005

Look who's in the news

Blog is word of the year.
Now here's an indicator that "blogs" and "blogging" took the world by storm last year - the American Merriam-Webster dictionary publishers dubbed "blog" as word of the year for 2004. They chose blog to mark the rise in influence of bloggers, who are simultaneously courted, ridiculed and feared. Blog is cyberspeak for Web Log - an online diary of commentary about anything from attacking company reputations, to your personal reflections.

Labels:

Monday, January 10, 2005

Great expectations

The life of
Every man is a dairy
In which he means to write one story
And writes another
And his humblest hour
Is when he compares the volume
As it is with what he hoped to make it.


Prentjie van die dag 10 Jan Posted by Hello

Labels:


Saterdag aand se fliek Posted by Hello

Labels:

The art of tears

Saterdag aand

Ek bevind myself in 'n fliek vol van snikkende mense (my boyfriend ingesluit).
Die fliek - 'barbarianinvasions' handel oor 'n seun wat afskeid moet neem van sy Pa.

Na die fliek toe wonder ek hoekom het ek nie ook gehuil nie - Ek het al in baie ligter flieks gehuil - 'Spirit', 'The Lion King', 'Troy' .... Was daar iets verkeerd met my? Ek het lus gevoel om 'n ui te gaan haal en myself te vorseer om te huil.

Die volgende dag toe my boyfriend my uit die bloute vra of alles nog goed gaan en of ek nog gelukkig is met my lewe - bars ek in trane uit met geen verduideliking hoekom nie.
Ek het 'n goeie werk, my kar wat onlangs gebreek was is weer reg en alles gaan goed.

Dit het my laat besef dat jy nie jou trane kan beheer nie, dit is een van die opregste emosies wat jy het. En partykeer as jy huil vir geen duidelike rede is dit maar net om op te maak vir al die ander kere wat jy nie kon nie.

Met 'n knop in my keel heet ek jul vaarwel

Link na die review van Barbarian Invasions
http://www.miramax.com/thebarbarianinvasions/

Labels:

Friday, January 07, 2005

Saying of the day

The doctor is to be feared more than the disease.

Perfekte Uniform vir VRYdae Posted by Hello

Dit sal my verseker uit die werk hou Posted by Hello

What not to wear

Vanoggend toe ek wakker word, tussen al my klere wat ek nog nie uit my sak gepak het nie, gryp ek die naaste Jean en Top, ruik of dit skoon is, ruk dit rond ingeval dit kreukels aan het en toe trek ek dit aan.

In die advertising Industry kan jy lyk net soos jy wil. Ons het nie 'n vasgestelde dresscode of 'n spesifieke uniform nie.

Baie mense hou van uniforms. Die rede is dat dit eenvormigheid skep, en dat jy nie elke oggend hoef te wonder wat om aantetrek nie. Imagine al die mense in advertising trek dieselfde aan, al die ads sal dan ewe boring voorkom.

Die grootste rede hoekom ek egter dink die mense in advertising nie uniforms aantrek nie is dat dit hulle uit die werk sal hou. Vat 'n klomp kreatiewe mense en vra hulle om 'n uniform te kies en jy sal van sexy nursies tot halfkaal brandweermanne hê.

Lank lewe die Siwwies.

Thursday, January 06, 2005

Saying of the day 6 Jan

Life happens when you're busy making plans

Picture of the day Posted by Hello

Kwame and Bill in the finale of The Apprentice Posted by Hello

The Jokes on me

6 Januarie - die oggend na The Apprentice

Vandat ek kan onthou was dit moeilik vir my om vir iets te wag.
Geskenke wou ek dadelik oopmaak en niemand moes vir my sê ek het 'n gehuim maar kan jou nie nou al sê nie.

Toe die telivisie program The Apprentice begin wys kon ek ook nie wag om uit te vind wie die wenner is nie. Een van my vriende se suster bly in Amerika en hy het my vertel dat die program reeds daar gewys het en dat hy weet wie die wenner is.

Nadat ek 'n rukkie gesulk het, het hy maar ingegee en gesê Kwame Jackson wen. Ek was in my noppies, nou hoef ek nie meer 'n Woensdae aande half agt voor die tv te sit en te probeer uitfigure wie gaan wen nie.

Gisteraand was toe ook die finaal van the Apprentice waar Kwame en sy opponent Bill dit moes uitbeklei tot die einde.

En toe gebeur dit .... Donald Trump kondig sy Apprentice aan - Bill your hired, Kwame your fired!

Ek het my les geleer, volgende keer sal ek maar op die Internet gaan kyk

http://www.cnn.com/2004/SHOWBIZ/TV/04/15/apprentice.finale/

Wednesday, January 05, 2005


Art is a way of expressing yourself Posted by Hello

Picture of the day Posted by Hello

Joke of the day Posted by Hello

Sê ding van die dag

Maybe God wants us to meet a few wrong people before meeting the right one, so that when we finally meet the person, we will know how to be grateful.

Verveeld by die werk

5 Januarie 2005

5 dae in die nuwe jaar en die resultaat - ek is verveeld.
Met die meeste mense nog op vakansie, insluitend my baas is dit glad nie snaaks dat selfs die Verkeer in die oggende Boring lyk nie.

Agt ure op kantoor kan lank raak as mens niks het om te doen nie en dit het tot my ondersoek gely oor wat die Internet jou kan bied.

Pornografie - Defnitief nie! Behalwe as jy miskien jou werk wil verloor.
Chatrooms - ook nie my gunsteling aktiwiteit nie aangesien ek al stalkers daar ontmoet het.
Reality webpages - Ek het daai fout net eenkeer gemaak toe ek 2 maande te vroeg uitgevind het wie wen Survivor All Stars.

Moet nie hoop opgee nie daar is wel 'n hele paar interesanthede wat die net bied:

Speletjies wat jou van jou frustrasie by die werk laat vergeet - http://n.ethz.ch/student/mkos/pinguin.swf

Die beste cartoon site -
http://www.joecartoon.com

Die snaakse advertensies ooit -
http://www.absolutelyandy.com/

As jy egter jou breinkragte wil behou is daar altyd 'n bietjie Skaak -
http://gameknot.com/

Labels: ,

Tuesday, January 04, 2005

7 Maande

Sewe is 'n baie unieke nommer.

So uniek daar is al 'n fliek daarna vernoem - Seven, 'n advertising campaign vir Roomys, daar is die sewe wonders van die wereld, die nuus begin om 7 en Sonde word ook onder die nommer sewe inverdeel.

Vir my en Jaco beteken sewe ook iets merkwaardig. Behalwe dat my gunsteling sepie 7de laan is gaan ek en Jaco vandag 7 maande uit en ons is nou in 'n nuwe fase van ons verhouding in 'n splinter nuwe jaar.


LINKS to Websites related to 7

www.7delaan.co.za
http://wonderclub.com/AllWorldWonders.html
http://www.homevideos.com/revnclas/22b.htm
http://www.magnum7sins.com/

Labels:


View My Stats