Afrikaans is 'n wenner
Melkweg - Dit is as 'n vrou 'n "Cleavage" het.
Intelligensiemengsel - Dubbel Rum en Coke.
Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabak rolletjiteverligtingstoestelletjie - 'n lighter
Boosdoos - Die Engelse noem dit die dogbox.
Rimpelkring - As iemand regtig 'n @sshole is
Knaterflater - Soos die Engelse sal sĂȘ is dit 'n balls-up
Bekotsenswaardig - As iets regtig sleg is.
Wolfdrol - 'n Lekker woord vir 'n patat.
Melk-en-koekie-doekie - 'n
Kombikraal - 'n Ander woord vir 'n taxirank.
Hoerboer - 'n Hoerboer is 'n pimp.
Flaterwater - 'n Mooi Afrikaanse woorde vir Tip-ex
Plooipleister - 'n Minder mooi woord vir "makeup"
Strikkie griep - MIV/VIGS.
Gemoedsbekakking - Dit is as jy depressief is.
Kuberknippie - Dit is darem nou 'n lekker woord vir cybersex.
Hoerberoerte - Dit kry 'n mens as jy verby jou skarnier kwaad is.
Bergieparfuum - Brandewyn.
Koerhoere - Back-up sangers.
Ponkerlong - 'n Ander woord vir liefdemaak.
Doefpoef - 'n Plaas toilet of longdrop.
























